Elon Musk

Elon Musk
Musk in 2016
Gebore
Elon Reeve Musk

28 Junie 1971 (1971-06-28)
NasionaliteitVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Vlag van Kanada Kanada
Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
BeroepEntrepreneur, uitvinder, belegger, tegnoloog
Bekend virSpaceX, PayPal, Tesla Motors, Hyperloop, Zip2, SolarCity
TitelHoof- uitvoerende beampte en tegniese direkteur van SpaceX
Produkargitek en uitvoerende hoof van Tesla Motors
Voorsitter van SolarCity
EggenootJustine Musk (2000–2008)
Talulah Riley (2010–2016)
Kinders12[1]
Ouer(s)Errol Musk en Maye Musk
Webwerfwww.elonmusk.com
Handtekening

Elon Reeve Musk (gebore 28 Junie 1971 in Pretoria, Suid-Afrika) is 'n VSA-gebaseerde internet- en ruimtelanseringsentrepreneur.[2] Hy het Suid-Afrikaanse, Kanadese en Amerikaanse burgerskap.

Hy is bekend vir sy sleutelrolle in die ruimtemaatskappy SpaceX en die motormaatskappy Tesla, Inc. Ander betrokkenheid sluit in eienaarskap van X Corp., die maatskappy wat die sosiale media platform X (voorheen bekend as Twitter), en sy rol in die stigting van The Boring Company, xAI, Neuralink en OpenAI. Hy is een van die rykste individue in die wêreld. Musk se persoonlike rykdom is in Augustus 2018 deur Forbes op ongeveer VS$ 20,2 miljard geskat,[3] en in Augustus 2024 het Forbes sy netto waarde as VS$247 miljard aangegee.[4]

  1. Alexander, Sophie; Hull, Dana (21 Junie 2024). "ELON WANTS YOU TO HAVE MORE BABIES". Bloomberg News. Besoek op 21 Junie 2024.
  2. Curtis, Sophie (10 November 2014). "Elon Musk 'to launch fleet of internet satellites'". The Daily Telegraph (in Engels). London. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Julie 2019. Besoek op 23 Junie 2015. Elon Musk, inventor and business magnate
  3. "Elon Musk". Forbes (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 April 2020. Besoek op 25 Augustus 2018.
  4. "The Top 10 Richest People In The World (August 2024)". Forbes. 1 Augustus 2024. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Augustus 2024. Besoek op 2 Augustus 2024.

Developed by StudentB